KIDDIE JUNCTION KLEUTERSKOOL

Waar kinders speel-speel leer

Ons "Happy Survey" resultate

By Kiddie Junction doen ons gereeld 'n meningsopname onder ons ouers om hul tevredenheid met ons versorging en dienste te meet en evalueer. Ons het weer gedurende Augustus 2019 'n meningsopname gedoen. Ons personeel streef daarna om vir alle aspekte wat evalueer word 'n 3/3 (uitstekend/bo-gemiddeld) te kry. Ons  is trots daarop om te sê dat ons ouers met 99% van alles tevrede of bo-gemiddeld tevrede is! Die 1% "nie-tevrede" het ons dan ook reeds onmiddellik geadresseer.

Sleutel:

Groen: Bo-gemiddeld en uitstekend

Geel: Tevrede

Oranje: Nie-tevrede



 

 


Map
Call
Email